Suid-Afrika se geestelike duo, Jacques en Liezel, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat daarop gemik is om luisteraars aan te moedig om hul drome na te jaag. “Moving on”, wat beskryf word as ’n ...